Public debate

Netwerk24 15/03/2020

Johann Rossouw: Hoe laat ons apartheid se spook rus?

Van spoke het die oudstes gesê dit is siele wat om die een of ander rede nog nie rus kon kry nie. Wie nie meer die spook wil sien nie, moet die spokende siel help om rus te kry.

Netwerk24 13/03/2020

Bevoorregting in perspektief

Ek gaan dit eerlik erken: Toe ek aanvanklik die term “wit bevoorregting” gehoor het, het ek moeilik daaraan gesluk. Nie omdat ek dadelik gedink het dit is onwaar nie, maar omdat dit nie my beeld van myself, of my kennis van Afrikaner-geskiedenis akkuraat weerspieël nie.

MaroelaMedia 09/03/2020

Ope brief aan Solidariteit se Flip Buys: As jý nie wil jammer sê nie, dan sal ék | Maroela Media

Flip Buys het intussen ook op die onderstaande op brief reageer: Flip Buys antwoord ope brief oor ‘jammer sê’ Surita du Toit skryf: Ek lees onlangs ʼn plasing op Maroela Media, getiteld “Tien redes hoekom Afrikaners moeg is om verskoning te vra” deur Flip Buys [voorsitter van die Solidariteit Beweging].

LitNet 05/03/2020

https://www.litnet.co.za/wat-as-jy-verwond-het/

Netwerk24 03/03/2020

Jesus en sy donkie wat sparkling water drink

Dis vroegoggend by Bloemfontein se Shell-vulstasie langs die N1. Die haan het pas ‘n derde keer gekraai. Terwyl ek diesel in my Caddy gooi, stop Jesus langs my met sy donkie en gee vir hom water. Sparkling water nogal.

Netwerk24 03/03/2020

Afrikaner academics acknowledge apartheid was a crime against humanity

Guest: Willie Esterhuyse | Trustee at the Thabo Mbeki Foundation

Netwerk24 28/02/2020

Ons het ‘n 2de kans in SA gekry – kom ons gebruik dit

Apartheid is volgens die internasionale reg ‘n misdaad teen die mensdom. JJ du Toit verduidelik hoe dit gebeur het en waarom niemand in Suid-Afrika daarvoor vervolg is nie. Die internasionale strafreg het oor die afgelope 25 jaar baie verander en verbeter.

Netwerk24 28/02/2020

Groote Kerk gee slagoffers van apartheid kans om stories te deel

Die Groote Kerk in Kaapstad gaan aanstaande maand ‘n geleentheid aanbied vir mense om “hulself in die skoene te kom plaas” van mense wat slagoffers van apartheid was en vir dié mense ‘n kans gee om hul ervarings te deel.

Netwerk24 28/02/2020

FW bevestig wit mense het nie ‘clue gehad oor apartheid nie’

Swart Suid-Afrikaners se geduld raak op, want ‘jammer’ mag nie ‘n ‘maar’ hê nie. Die teoloog dr. Deon Snyman het aan Willemien Brümmer gesê wit mense sal moet begin om hul vergifnis te verdien. “FW de Klerk het nou net weer vir swart Suid-Afrikaners bevestig dat ons nie vertrou kan word nie en dat ons nie regtig verander het sedert 1994 nie .

MaroelaMedia 26/02/2020

Apologie vir apartheid – ja of nee? | Maroela Media

Dié artikel word geskryf na aanleiding van die nuus dat ‘n groep prominente Afrikaners hul berou uitgespreek het oor die pyn wat apartheid aan hul gekleurde landgenote gedoen het. Die groep het “onvoorwaardelik apologie” aangeteken. Die verklaring volg op die herrie oor pres.

News24 24/02/2020

Adriaan Basson: Dear white people, it is OK to talk about apartheid and the ANC’s failings

Another group knows exactly what apartheid was, but don’t want to talk about it “because it will only distract us from holding the ANC accountable for their failings and corruption,” writes Adriaan Basson White South Africans, particularly young ones who never voted for apartheid but live the consequences of our fathers’ sins, should be encouraged to partake in the current discourse about the past.

News24 21/02/2020

The repentant nationalist: Apartheid crimes are for my account, says Leon Wessels who served in FW de Klerk’s Cabinet

FW de Klerk’s statement that apartheid was not a crime against humanity led to a firestorm and has damaged the former president’s legacy, perhaps fatally. Leon Wessels, who served in De Klerk’s Cabinet vehemently disagrees with the former president, and says apartheid’s crimes are his crimes, he tells Pieter du Toit.

News24 21/02/2020

Antjie Krog: FW de Klerk never had any moral intention, and he left us behind as white kansvatters

For FW de Klerk political reforms and reconciliation was never about moral intention, but always about political strategy, writes acclaimed author Antjie Krog. He has become the failed unrepentant face of white people. When FW de Klerk and his hostile delegation left the venue of the Truth and Reconciliation Commission (TRC), something irretrievably slipped through our collective fingers.

News24 21/02/2020

ANALYSIS | No shame, no remorse: How Afrikaners are dealing with their apartheid past

When FW de Klerk made his submission to the TRC, no other Afrikaner was in as strong a position as he to set an example in facing up to the apartheid past, and he failed to do so, writes Lindie Koorts.

Vrye Weekblad 21/02/2020

Die ironie van FW de Klerk se kamikaze-oomblik

Apartheid wás ‘n misdaad teen die mensdom, maar die oudpresident trek sy skouers op. Elmien du Plessis sê dis tyd dat Afrikaners die verlede trotseer.

Netwerk24 20/02/2020

Ons Afrikaners moet eed teen apartheid aflê

Ons Afrikaners kort ‘n eed wat ons aflê waarin ons bely dat apartheid ‘n misdaad teen ons mede-Suid-Afrikaners en ‘n gruwelike onreg was. Dit kan ‘n eed wees wat jy simbolies aflê wanneer jy jou matrieksertifikaat ontvang of soos wanneer jy die belydenis van geloof aflê.

News24 20/02/2020

Dan Kriek: The 1913 Land Act, apartheid was devastating, now is the time for compassion

If the agricultural sector ever bought into the polarising push-back by conservative Afrikaner organisations, the land debate and any possible productive, solution-driven conversations will become redundant, writes Dan Kriek. During a week of heated discourse about apartheid denialism, sparked by the EFF’s lambasting of FW de Klerk during the State of the Nation Address (SONA), my mind went back to my first meeting with President Cyril Ramaphosa in August 2018.

Kerkbode 10/02/2020

”n Groot geskenk maar ook pyn, skaamte en ontnugtering’ | Kerkbode

Dr Gideon van der Watt, voormalige uitvoerende amptenaar van Bediening: Vennote in Getuienis van die NG Kerk Vrystaat, kyk terug oor sy bediening van 40 jaar in die NG Kerkfamilie. My 40-jaar-bedieningstyd in die NG Kerkfamilie was ‘n groot geskenk, vol ryke er­varings en momente om jou aan te ver­wonder, maar dikwels ook pyn, skaamte en ontnugtering.

Netwerk24 31/02/2020

‘Afrikaners mag nie weer laer trek nie’

Afrikaners kan nie langer die onwilligheid bekostig om hul verlede waterpas in die oë te kyk nie. Só het Gert van der Westhuizen, stemmeredakteur van Netwerk24, Vrydag op ‘n byeenkoms van die geskiedeniskomitee van die Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria gesê. Die tema was “Die Afrikaner onder druk, 1902-2020”.