RSG 27/02/2020

Praat Saam

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het die FW de Klerk-stigting geroskam oor sy uitlating dat apartheid nie ‘n misdaad teen die mensdom was nie. Die SARK sê apartheid was nie net ‘n misdaad teen die mensdom nie, maar ‘n groot sonde teen God en swart Suid-Afrikaners.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui