Pretoria FM 26/02/2020

KLANKKOERANT OGGEND- 26 FEBRUARIE 2020 – Pretoria FM

n Groep prominente wit Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners het die afgelope naweek in `n gesamentlike verklaring verklaar dat Apartheid ‘n misdaad teen die mensdom én moreel onverdedigbaar is. Een van die ondertekenaars, Barend la Grange het met James Kemp gesels. Laai hier af File Description File size KK-200226-APARTHEID 14 MB

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui